s_oondvars_150
1429

Goeie maniere: Die vriendelike ballerina

Timothy Knapman
LAPA

Bella is die vriendelikste ballerina en die ster van die konsert. Maar sy was nie altyd so gaaf en vriendelik nie… Leer saam met Bella hoe vriendelikheid `n ware ster van jou kan maak in hierdie prettige rymende boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees… en die lewe vir almal `n bietjie makliker maak!

Publikasie: 2012-09-11
0
Would love your thoughts, please comment.x