s_oondvars_150
1149

Harlekyn

Jaco Jacobs
Diek Grobler
Tafelberg

Tom is doodbang vir hansworse. Toe sy suster, Marike, ‘n outydse harlekynpop by ‘n oudhedewinkel koop, is hy dadelik agterdogtig. Sy vermoede dat iets nie pluis is nie word bevestig toe allerhande vreemde goed by die huis begin gebeur . . .
Die tweede boek wat as vervolgverhaal in KleinB, Die Burger se kinderblad, verskyn en daarna deur Tafelberg uitgegee word. Die eerste was Fanie Viljoen se Kaptein Hamerkophaai. Skole het weekliks saamgelees en die klasaktiwiteite voltooi wat spesiaal vooraf deur ‘n span opvoeders uitgewerk is.

BEKRONING: 

ATKV-Kinderboektoekenning

Publikasie: 2010-06-19
0
Would love your thoughts, please comment.x