s_oondvars_150
1455

Hoopvol

Derick van der Walt
Tafelberg

Hoopvol is die verhaal van `n 16-jarige jong man, Ben de Koker, wat `n soektog onderneem na sy pa, wat hy nooit ontmoet het nie, nadat sy ma en suster omkom in `n brand in Mayfair, Johannesburg. Parallel aan die narratief ontvou die verhaal van die 18-jarige Natalie, `n weeskind wat op die Karoo-dorpie Hoopvol woon by die plaaslike pastoor en sy vrou.

BEKRONINGS: 

Sanlamprys vir jeuglektuur, Silwer.

ATKV-Kinderboektoekenning

Publikasie: 2012-10-20
0
Would love your thoughts, please comment.x