Rakker is verskriklik stout. Toe Oupa dus voorstel dat Lana hom na die hondeskool neem, dink Lana dit is `n briljante idee. Nou kan Rakker maniere leer, en dalk nog `n paar toertjies ook! Maar dinge verloop nie volgens plan nie …