s_oondvars_150
1864

`n Hondjie vir Sherise

Sarah Hawkins
LAPA

Sherise is baie skaam en vergeetagtig. Sy het al selfs haar tandeborsel en skooltrui verloor!Dit is nie so erg om `n skooltrui te verloor nie, maar Sherise wil baie graag `n hondjie he. En `n mens kan nie jou hondjie verloor nie! Daarom is Sherise baie opgewonde toe sy die geleentheid kry om na hulle bure se labrador-hondjie, Jasper, te kyk. Nou kan sy bewys dat sy verantwoordelik genoeg is om `n hondjie van haar eie te he.
Maar dan besef Sherise dat sy nie sommer einge hondjie wil he nie. Sy wil vir Jasper he

Publikasie: 2016-11-14
0
Would love your thoughts, please comment.x