Slimkop! Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes
Vertaal: Linda Roos
LAPA
Slimkop! Bevat 28 briljante projekte, met maklik verstaanbare illustrasies wat alles stap vir stap verduidelik, alledaagse bestanddele wat in en om die huis verkrygbaar is. Die wetenskap agter elke eksperiment word ook verduidelik.