Hierdie titel is `n uitstekende inleiding tot die opwindende wêreld van perde en ponies. Dit sal perdeliefhebbers help om hierdie wonderlike diere beter te verstaan en is terselfdertyd `n gids vir beginners wat leer ry en ponies leer versorg. Hierdie uitgebreide skatkis sluit ook ware verhale van beroemde perde in, sowel as betowerende perdemites en – stories van oor die hele wêreld.