s_oondvars_150
959

Stefan en die dinosourus eiland

Adam Stower
Timothy Knapman
Human & Rousseau

Na die sukses van Stefan en die prenteboekseerowers, is die span weer terug met nog `n gewilde avontuur. Die listige Len Letsel en sy manne dink die geheim van die verlore eiland sal hulle ryk maak. Maar dan storm die dinosourusse op hulle af … en by die titel uit … en net stefan kan almal red!

Publikasie: 2008-05-13
0
Would love your thoughts, please comment.x