s_oondvars_150
1431

Prinses Pêrel en die koninkryk onder die see

Emma Thomson
LAPA

rel is `n doodgewone meisie – maar sy het `n buitengewone geheim. Sy is ’n regte seeprinses! Pêrel duik na die bodem van die oseaan en verander in `n pragtige prinses. So begin `n skitterende avontuur om die hekke van die Koninkryk onder die See oop te maak. Die perfekte geskenk vir jong prinsesse!
Met opwip-dele en flappies.

Publikasie: 2012-09-24
0
Would love your thoughts, please comment.x