Sanri droom daarvan om eendag `n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees … Superjoernalis Sanri Steyn. Sy gaan stories uitsnuffel waar ander te bang is om hulle neuse in te druk.