s_oondvars_150
501

Word `n spioen

Justine Smith
LAPA

Jou sending is om binne sewe dae ’n spioen te word. Agent Arno en sy tegno-kenner, Zanele, het ’n week lange opleidingsplan ontwerp wat jou ’n geheime agent sal maak. Hierdie boek het raad oor vermommings, wenke om geheime boodskappe te stuur, prettige kodes om te ontsyfer, feite oor regte spioene, en hope spioenasietoerusting wat jy self kan maak. So, sit jou sonbril op en maak gereed vir jou sending!

Publikasie: 2008-08-29
0
Would love your thoughts, please comment.x