s_oondvars_150
Draakasem

Draakasem

Jaco Jacobs
Linki Brand
LAPA

Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur? Darius se pa kan deur ’n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks … En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy op ’n dag ’n BAIE VREEMDE present by sy oupa kry … Jaco Jacobs se splinternuwe avontuurverhaal gaan oor bang wees en dapper wees – en dat daar ’n draak binne elkeen van ons is wat ons kan help om ons vrese te oorkom.

Publikasie: 20190502
0
Would love your thoughts, please comment.x