s_oondvars_150
Die seerowers van die Silwer Sardien - Die drie swaarde

Die Seerowers van die Silwer Sardien: Die drie swaarde

Jacolene du Plooy
Elsabé Ebersohn
LAPA

Die seerowers van die Silwer Sardien is ‘n reeks oor seerower-seemeeue, pratende katte en geheime skatte. In “Die drie swaarde” moet Septimus en Grommer help om ‘n verlore skat te vind voor die verkeerde groep seerowers hulle kloue op die skat kry. Gaan hulle betyds die skat kan vind?

ISBN: 9780637008082
Publikasie: 2025
0
Would love your thoughts, please comment.x