s_oondvars_150
Die seerowers van die Silwer Sardien - Oogsterretjies

Die seerowers van die Silwer Sardien: Oogsterretjies

Jacolene du Plooy
Elsabé Ebersohn
LAPA

Die seerowers van die Silwer Sardien is ‘n reeks oor seerower-seemeeue, pratende katte en geheime skatte. In “Oogsterretjies” leer Septimus die skaam seerower en Grommer die kat oor wat hulle harte laat warm klop. Wat dit is wat vir hulle oogsterretjies gee sodat hulle presies doen wat hulle veronderstel is om te doen!

ISBN: 9780637008082
Publikasie: 2025
0
Would love your thoughts, please comment.x