s_oondvars_150
904

Buys

Arnold Vermaak
Tafelberg

Buys is nie jou tipiese held nie. Sy verhaal begin waar hy een middag na skool ontdek dat sy ouers weg is sonder om hom daarvan te sê. Hy en sy rekenaarboffin-vriend, Hercules, gaan soek sy ouers, beleef allerhande avonture en ontmoet vreemde mense soos Ral Hal, Fraai Denimdoedie en ’n bose heks. Buys is ’n wonderlike, absurde debuutverhaal wat jou sal laat kraai van die lag. Elkeen met ’n sin vir humor móét hierdie boek lees.

Publikasie: 2000-02-09
0
Would love your thoughts, please comment.x