s_oondvars_150
1457

My eerste leerboek

Nancy Meyers
Human & Rousseau

In My eerste leerboek word kinders aangemoedig om die lyne en kolle te volg om eerste syfers en woorde te leer vorm. Die aktiwiteite help kinders om die pen reg te leer vashou en maak hulle vertroud met die eerste vaardighede van skryf, terwyl hulle die alfabet en syfers leer ken. Kinders kan dan hul nuwe vaardighede gebruik en oefen deur die prentjies te voltooi en in te kleur. Daar is ook `n gids vir ouers wat verduidelik hoe om die boek te gebruik, hoe om die kind te help om `n pen vas te hou en dan die bladsye te voltooi.

Publikasie: 2012-10-11
0
Would love your thoughts, please comment.x