
In die land van Pamperlang
Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploemserige, plomserige

Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploemserige, plomserige

Hier is n storie of n rympie vir elke geleentheid, vir voorlees of selflees, vir speeltyd, storietyd of slaaptyd hier

Diere van alle soorte – regte diere en dié uit die verbeelding – bevolk hierdie bekoorlike versameling fabels en volksverhale

Vir 6-jariges en ouer. Waaghalsige avonture, vlieënde mense en perde, towerlampe, helde en heldinne . . .! `n Versameling aksiebelaaide

Vir 9- tot 12+- jariges. `n Versameling Jakkals en Wolf stories uit die verhaleskat van baasverteller, Pieter W. Grobbelaar. Skelm

Agt van die mees geliefde sprokies word in woorde en prente vertel. Die stories is perfek om met kleuters en

Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die skelm Jakkals hom ’n streep trek. Die hare waai behoorlik –

Hierdie lieflike storieversameling bevat veertig volksverhale van regoor die wereld. Storieverteller Bob Hartman het aangrypende, tradisionele stories gekies en verwerk,

`n Muisie red `n magtige leeu se lewe; honger Springkaan, te lui om kos op te gaar, kry geen simpatie

`n Bundel verhale wat dateer uit die tyd toe jagters, trekboere en soldate saans om die kampvuur stories vertel het

Vyf en dertig van die bekendste en mees geliefde Afrikaanse volksverhale, legendes en ware stories word vir ’n nuwe geslag

Sarel Seemonster, Karel Kraai en die Kouse bly nou almal lekker in die Wielie Walieparkie, naby die Walieberge. Bennie Boekwurm,