s_oondvars_150
1702

As ek val

Jenny Downham
Lapa

Kara is sestien jaar oud en besig om dood te gaan. Saam met haar beste vriendin, Shani, maak sy `n lys van dinge wat sy wil doen voor sy doodgaan. Noudat sy nie meer aan bande gele word deur die dinge wat `n mens se lewe “normaal” maak nie, eksperimenteer Kara met nuwe ervarings wat haar help om voluit te lewe. `n Onvergeetlike boek.

Publikasie: 2015-01-31
0
Would love your thoughts, please comment.x