Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin lees-reeks, het tien jaar lank onderwysers opgelei in leesontwikkeling. Sy werk dikwels saam met laerskoolonderwysers en uitgewers om geletterdheid te bevorder en kinders te leer lees.Ander boeke in reeks: Oeps, Dans net soos ek, In die park