s_oondvars_150
998

Dinowêreld 8: Onderwateravontuur

Rex Stone
LAPA

Is jy gereed vir die grootste avontuur ooit? Johan en Tom gaan snorkelduik in hul geheime dinosouruswêreld. Selfs Wanna gaan dit in die see waag! Onder die water sien hulle ongelooflike oerdiere. Maar wat hulle nie weet nie, is dat ’n reuse plesiosourus onder die branders rondswem …

Publikasie: 2009-03-31
0
Would love your thoughts, please comment.x