Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hulle drome kan kom, het daar eendag `n baie skaars lelie begin blom …
BEKRONING:
ATKV-Kinderboektoekenning