s_oondvars_150
397

Hou vas, Seekoei

Vian Oelofsen
Human & Rousseau

Hanna en Pappa gaan strand toe vir ’n piekniek. Saam gaan ook Hanna se opblaasseekoei. Maar skielik gryp ’n wind vir Seekoei en daar trek hy! En Hanna moet hom red, nie net van die wind nie, maar ook van die hoogmoedige seemeeue se snawels en die sluwe krap se venynige knypers. `n Vrolike boek, geïllustreer deur Vian self, vol beweging en pret, humor en drama. Uit die pen van `n pryswenner in die Afrikaanse kinderlektuur. Heerlike strandpret vir jong lesers!

Publikasie: 2005-09-14
0
Would love your thoughts, please comment.x