Liewe Heksie is nou ook op CD! Liewe Heksie en die rekenaar bevat drie van Verna Vels se nuutste Liewe Heksie stories: Liewe Heksie en die rekenaar, Liewe Heksie en die rotbende en Liewe Heksie en Botterblom. Die stories word self deur Verna Vels gelees en die 3 stories beloop sowat 74min. DIE CD WORD VERSPREI DEUR: Luisterbiblioteek Pretoria,Elsa Smit, (012) 348-2480.