Lili en haar maats is net gereed om na droomland te vertrek toe hulle skielik eienaardige geluide hoor. Wie – of wat – is by die venster?