My eerste ensiklopedie is `n ideale eerste naslaanboek vir jong slimkoppe wat gretig is om meer oor die wereld rondom hulle uit te vind. Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wereld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto`s en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aardrykskunde, diere, plante, mense, wetenskap en die ruimte, die ideale wegspringplek om `n lewenslange belangstelling in ons fassinerende wereld te kweek. Die perfekte ensiklopedie vir jong lesers!