Wat eet kabouters vir ontbyt? Aan watter teetyd-happie knibbel dwerge? Wat sit aardmannetjies op hulle toebroodjies? Wat is alles in ’n trol se pasteie? Wat gooi ’n monster in sy bredie? Jy sal dit allles uitvind as jy die flappies lig en die heerlike opwipprente sien in hierdie humorisites storie oor nare eetgewoontes (met boonop `n njammie-verrassing aan die einde!)