`n Lekker opgewekte rymstorie vol kleur, drama en humor. Wanneer `n klein seuntjie wyd en syd verkondig hulle hou partytjie, is Leeu, Krokodil, Seekoei, Luislang en Hiena maar al te gretig om te kom. Dan kry die seuntjie tweede gedagtes oor die “gaste” wat hom dalk kan opeet. `n Lekker opgewekte rymstorie vol kleur, drama en humor. Wanneer `n klein seuntjie wyd en syd verkondig hulle hou partytjie, is Leeu, Krokodil, Seekoei, Luislang en Hiena maar al te gretig om te kom. Dan kry die seuntjie tweede gedagtes oor die “gaste” wat hom dalk kan opeet. Hy bedink `n plan om van hulle ontslae te raak – wat natuurlik uiteindelik werk en die diere moet maar stert tussen die bene die aftog blaas.