s_oondvars_150
512

Oupa Daan laat sy kierie staan

Louise Prinsloo
Lux Verbi

`n Oupa is vir `n kind `n groot lekkerkry. En Oupa Daan is nie `n uitsondering nie! Sy kleinkinders kan nie genoeg van hom kry nie. Wanneer hulle aan sy kamerdeur kom klop om hom met koffie en beskuit te bederf, is dit tyd vir speletjies en rympies. Maar vanoggend is dinge ietwat anders as gewoonlik. Oupa deel van sy lieflingsgoed uit. `n Paar dae later is daar geen antwoord toe Coert aan die kamerdeur tok-tok nie. Niks nie. Want oupa Daan is in die hospitaal na `n beroerte…
`n Storie oor `n kind se eerste ervaring van die dood.

Publikasie: 2007-04-17
0
Would love your thoughts, please comment.x