s_oondvars_150
1433

Pret met ponies

Sandy Ransford
LAPA

Is jy mal oor ponies? Dan is hierdie die perfekte boek vir jou! Pret met ponies is `n praktiese volkleurgids vir jong ponieliefhebbers, maak nie saak of jy tans leer ry, wil uitvind hoe om jou ponie te versorg, of net graag oor ponies wil lees nie. Jong perdeliefhebbers sal dol wees oor die pragtige volkleurfoto`s en eenvoudige, maklik verstaanbare teks. Vind meer uit oor die verskillende skou-items waaraan jy met jou ponie kan deelneem, ontdek fantastiese oefeninge wat jy saam met jou ponie kan doen, en leer ponie- en perderasse van regoor die wêreld ken.

Publikasie: 2013-12-02
0
Would love your thoughts, please comment.x