s_oondvars_150
322

Reënboogdrome: Aster die oranje feetjie

Daisy Meadows
LAPA

Karien en Irma het `n geheim. Hulle moet al sewe die Reënboogfeetjies kry voordat hulle vakansie in Skulpiesbaai verby is. Die feetjies is deur die bose Warrel Winter uit Feetjieland verban en nou is daar geen kleur in Feetjieland nie. Feetjieland sal eers weer helder en pragtig wees wanneer al sewe feetjies tuis is. Karien en Irma het reeds vir Rosie die Rooi Feetjie gekry (boek 1). Nou moet hulle vir Aster die Oranje Feetjie opspoor.

Publikasie: 2006-07-11
0
Would love your thoughts, please comment.x