s_oondvars_150
222

Saartjie se nuwe maat

Bettie Naudé
Human & Rousseau

Die drie Muskiete maak kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot `n kragmeting met `n verrassende einde. Verder is daar ook nog `n strooptog in `n vrugteboord en `n tante wat op `n baie ontydige tyd kom kuier – om nie te praat van die onmin tussen die Muskiete nie. Gaan die meisies uitmekaar spat noudat hulle op hoerskool is?

Publikasie: 2006-08-16
0
Would love your thoughts, please comment.x