Op n dag kry Nathan n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. En binne-in is n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer n gewone hamster nie … Hy kan mense hipnotiseer! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op `n geheime sending … en `n gevaarlike skurk is warm op hul spoor!