s_oondvars_150
895

SMS`e, skurke en spinnekoppe

Nerine Alhlers & Alet Steenkamp
LAPA

Vier dae in `n bos… Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorlê op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin, is daar eers `n nare onderwyseres wat `n les geleer moet word. En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oë en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. `n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet…

Publikasie: 2006-10-25
0
Would love your thoughts, please comment.x