s_oondvars_150
Sonder Chocolate Charlie

Sonder Chocolate Charlie

Marga Jonker
Tafelberg

Vir die Aprilskoolvakansie kom haar niggie Colette en twee vriendinne, Charni en Ateeya, plaas toe saam met hulle perde om te oefen vir ’n groot kompetisie. Colette se jonger broer, Hein, en Andrew, die seun van Solitaire se veearts, voltooi die jong groep.
Nell se oupa het pas ’n palomino-ponie op ’n veiling gekoop, en die sorg vir ’n hele intrige. Ten slotte is die groep jong mense deel van ’n verfilming wat plaasvind in die aanliggende natuurreservaat; dis vir ’n TV-program oor navorsing oor Kaapse luiperds.

Daar is ’n dramatiese luiperdaanval, en Nell kan uiteindelik die legkaartstukke pas van wat met Charlie se dood gebeur het.

Publikasie: 2013-06-19
0
Would love your thoughts, please comment.x