s_oondvars_150
1862

Towertapyt: 32 stories van rondom die wereld

Wendy Maartens
LAPA

In hierdie pragtig geillustreerde boek het meester-storieverteller Wendy Maartens 32 klassieke stories bymekaargemaak wat al eeue lank in verskillende lande vertel word. Daar is stories uit elke uithoek van die wereld van Duitsland tot Denemarke, Italie tot Israel, Egipte tot Groenland

Publikasie: 2016-11-10
0
Would love your thoughts, please comment.x