s_oondvars_150
1154

Vergeet my nie: Vriende is soos bloeisels

Michael Broad
Michael Broad
Human & Rousseau

Vergeet-my-nie, die olifantjie, wil vreeslik graag maats maak, maar niemand stel in hom belang nie. Sy mamma se `n vriendskap neem tyd om te blom, net soos wat bloeisels tyd neem om aan die bome te begin bot. Wanneer Vergeet-my-nie vir Kersie, die kameelperdjie, ontmoet, besluit hy om te wag en te sien wat gebeur…

Publikasie: 2010-05-01
0
Would love your thoughts, please comment.x