s_oondvars_150
349

Waar kom ek vandaan?

Mick Manning
Brita Granström
Human & Rousseau

`n Vriendelike, warm inleiding tot die feite van die lewe, spesiaal vir jong kinders geskryf. Dit vertel die storie van `n nuwe lewe van die oomblik van bevrugting tot die geboorte van die baba. Fraai illustrasies en eenvoudige maar eerlike verduidelikings lei die leser deur elke stadium. Dié boek behoort heelwat gesonde bespreking te ontlok en sal ouers ook help om antwoorde op al daardie vrae te verskaf! Die ideale boek om keer op keer te deel met nuuskierige agies wat wil weet waar hulle vandaan kom. ** Oorspronklik deur Franklin Watts uitgegee onder die titel How did I begin? **

Publikasie: 2001-09-19
0
Would love your thoughts, please comment.x