s_oondvars_150
625

Wie se Huis?; Wie`s Honger?

Keith Faulkner
Joseph
Human & Rousseau

In hierdie vrolike boekies, elk met vyf volblad-uitvoubladsye en `n klein flap op die laaste bladsy, is daar baie diere – in die een boek is hulle op pad huis toe en in die ander boek is hulle honger. In die een moet die kleingoed dus vir elke huis `n dier kies wat daarby pas, en in die ander moet hulle probeer raai watter soort kos by elke dier pas. En as hulle klaar gekies of geraai het, maak hulle net die uitvoubladsy oop om te kyk of die antwoord reg is!

Publikasie: 2001-03-13
0
Would love your thoughts, please comment.x