Kobie Kruger

Kobie Kruger

Kobie Krüger is op 'n bosveldplaas gebore. Sy het vir baie jare in die Krugerwildtuin gewoon en boeke hieroor geskryf.

Kobie Krüger is in 1946 op ‘n bosveldplaas in Limpopo gebore. Sy verwerf ‘n BA en HOD aan Tukkies en werk daarna in Windhoek en Johannesburg. Hierna woon die gesin vir baie jare in die Krugerwildtuin, waar hulle drie dogters grootword.

Die wildtuinlewe is ook die inspirasie vir haar boeke Boskonsert en The Wilderness Family.

Publikasies:

Boskonsert – 1991 (Tafelberg)

The Wilderness Family – 2002

Inligting verskaf deur Kobie Kruger – Maart 2015
Kobie Krüger
2015-04
0
Would love your thoughts, please comment.x