Carlo en Japie

Die wonderlike avonture van Carlo en Japie – Singstorie (prenteboek)

Aldene du Venhage
Carlo is 'n verkleurmannetjie. Hy is wel stadig en kyk in twee verskillende rigtings op dieselfde tyd, maar hy het 'n droom. Hy gaan eendag sing.
Aldene du Venhage
Aldene is ‘n Skryfkunsstudent aan die NWU. Sy het die stories van Carlo en Japie geskryf as deel van die kursusse SKRK121 en SKRK221.
Illustrasies deur Aldene du Venhage
Kopiereg: Aldene du Venhage