Martie Kruger

Martie Kruger is onder andere die skrywer van die mylpaalreeks en Dis jou keuses boeke.

Martie het in Johannesburg groot geword en bly tans in Durbanville.Sy het haar honneurs graad in sielkunde sowel as ‘n diploma in Moderne Motessori gedoen. Tans hou sy haar besig met ’n Afrikaanse opvoedkundige webwerf en as familieberader. Boeke uit haar pen sluit in: Jy kan ook ‘n entrepeneur wees, Die Mylpaal-reeks: Tatta doeke, Kleuterskool toe, Die Mangelvanger en ’n Sussie vir Natasha. Sy het ook die twee Dis jou Keuse-boeke geskryf genaamd: Gevang! en Oorleef! Martie het ook bydraes in die volgende bundels gelewer:Sweef! en Toulopers.

Skrywersbesonderhede verskaf deur LAPA.
2020