s_oondvars_150
1222

Die allerbeste intergalaktiese gids tot die ruimte ooit

Ralph Lazar; Liza Swerling
Human & Rousseau

Skakel die hipermotor aan en geniet hierdie ruimtejol en onwereldse reis deur die heelal. Hou `n mal makietie op Mars, meld aan vir die ruimtevaartskool, en kyk hoe ontstaan `n splinternuwe ster! Van oerknalle tot sneeuballe, van meteore tot gasreuse – k

Publikasie: 2010-12-09
0
Would love your thoughts, please comment.x