s_oondvars_150
1905

Die rooikop, die leeu en die handgranaat

Annelie Ferreira
LAPA

Die afgelope tyd voel dit vir Adele asof n groot hand haar wereld gevat en dit geskud het. Sedert die begin van die jaar vaar sy skielik vrot in kuns. By die huis voel dit asof dinge ook skielik verander. En dit alles begin die middag toe sy van die skool af kom en n leeu in hulle tuin ontdek …

Publikasie: 2017-06-29
0
Would love your thoughts, please comment.x