s_oondvars_150
966

Die Wonderlikste Atlas van die hele wye wêreld

Simon Adams
Human & Rousseau

Hierdie boeiende atlas, wat wemel van die Slimkoppies-klein mensies met groot idees neem ons op `n wonderlike toer deur die wêreld soos jy dit nog nooit gesien het nie.Die ses uitvou-dubbelblaaie is veral besonders. Elkeen lê die klem op een van die ses vastelande: Noord-Amerika, Suid-Amerika,Afrika,Europa,Asie en oceanie. Bonop is daar spesiale artikels oor allerhande dinge soos die aarde se bou, die wêreld se mense, oseane,weer en klimaat.

Publikasie: 2009-01-01
0
Would love your thoughts, please comment.x