Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen besluit om brood te bak, stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug, en ontmoet n padda wat baie, baie kwaad geword het.
Nog boeke in die reeks:
* Die drie Rammetjies Rof
* Muis red leeu se lewe
* Padda word kwaad