s_oondvars_150
1017

Ek voel jaloers

Trace Moroney
LAPA

As ’n mens jaloers is, doen jy partykeer simple dinge. Maar onthou dat almal spesiaal is – en dit beteken jy ook! Wat moet jy doen as jou kind jaloers is? In Notas vir ouers agterin hierdie boek gee ’n kindersielkundige nuttige wenke.

Publikasie: 2009-04-17
0
Would love your thoughts, please comment.x