s_oondvars_150
1647

Geheime Koningkryk: Towerberg

Rosie Banks
LAPA

Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry – voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer ’n bibberende avontuur in `n sneeuwit wonderwêreld.

Publikasie: 2014-05-10
0
Would love your thoughts, please comment.x