Hoeveel hare is daar op jou kop? Waarom word jou vimgers en tone vol plooie as jy te lank swem?Hoeveel keer per dag asem jy in en uit? Ontdek wat jou sintuie doen, hoe jou spiere werk en waarom jy soms duiselig word! Loer in jou brein, kyk hoe die hart bloed deur die liggaam pomp, en vind uit hoe vinnig vingernaels groei.