Sê nou ’n pikkewyn kom kuier . . .Kyk wat gebeur met Pikkewyn wanneer hy sokker speel, vir aandete genooi word en probeer fietsry. Jy sal verbaas wees oor hoe vinnig, oulik en gulsig hy regtig is…