LUKAS, wil sy Jack Russell, Karnallie, vir die plaaslike hondeskou inskryf. Maar Karnallie is `n ondeunde klein kalant en hy is baie ongehoorsaam! Hy gaan beslis chaos by die skou saai!